Oor hierdie blog

Daar was tye wat Antjie in die Kerkbode my ongelooflik irriteer het. Ander tye wat die stem briljant was. Ek vermoed dit het te make met wie verantwoordelik was om vir haar te skryf.

Hierdie agterste bank skrywer, anonieme stem uit die NG Kerk, is egter geensins anoniem nie. Ek blog hier eintlik vir my vriende, en vir nou gaan ek bloot running commentary op die 2011 sitting van die Algemene Sinode gee soos wat dit aangaan, sal maar kyk of daar nog geskryf word op hierdie blog na hierdie vergadering.

Vir full disclosure moet ek noem dat ek ook deel is van die amptelike kommunikasie van die NG Kerk. Ek help verskillede dele van die kerk hierdie week om goed uit die vergadering op twitter, facebook en youtube te kry, so hulle betaal vir my kos en bed hierdie week. Maar ek weet ook daar is ‘n verskil tussen ‘n amptelike standpunt, en Cobus se standpunt, so hierdie is waar die laasgenoemde gaan kry. Dit is nie die NG Kerk of die Algemene Sinode se standpunt nie. Net my praat-te-vinnig-en-uit-my-beurt-uit gedagtes.

Jy kan die RSS feed van die blog volg, or ‘n epos kry as daar nuwe inskrywings op die blog is.

Advertisements

One response to “Oor hierdie blog

  • Jean Oosthuizen

    Antjie is nog altyd deur dieselfde persoon geskryf Cobus. Die skrywer is ook nie regtig so anoniem nie. Meeste mense weet wie dit dit is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: